Geluk aan die matriekgroep van 2018 - 99.08% slaagsyfer!

Baie geluk aan die leerders, personeel en ouers met hierdie besondere prestasie.


Klerewinkel (Ekstra tye in Januarie en Februarie 2019)

Maandae + Dinsdae + Donderdae:  

LET ASSEBLIEF DAAROP DAT TYE VAN DIE WINKEL AANPAS VOLGENS DIE POUSETYE VAN DIE SKOOL.  DIE WINKEL IS DUS MAANDAE + DINSDAE + DONDERDAE OOP WANNEER DIT POUSE IS. 

Vir enige navrae:  Kontak gerus Michelle - 084 554 9928 of Pierre – 084 529 3299

 

Karnavalie:  2019

 Datum:             Saterdag, 9 Maart 2019

Tyd:                 08:00 tot middernag

Koste:              R100 per volwassene

                       R50 per kind onder 12 jaar

Kaartjies kan vooraf gekoop word by mev. Charmasne van de Poll, maar sal ook te koop wees by die hekke.

Sangers:          Heuwels Fantasties, Jan Bloukaas en vele meer….

Stalletjies, biertuin, Gin en Craft bier, laser tag en pretpark


Stalletjies by Karnavalie

Indien u belangstel om ‘n stalletjie by die Karnavalie, op 9 Maart 2019 te bekom, kontak asb. vir Gerda:  082 377 5013 of Annelize:  072 252 9412

Koste per stalletjie:      R500 – enkel gazebo

                                  R1000 – dubbel gazebo