Hou die spasie dop vir al die nuutste sportnuus en uitslae gedurende 2019.

Op Vrydag 22 Februarie 2019 het van ons atlete deelgeneem aan die D7-Atletiek byeenkoms en baie goed presteer.

Die volgende atlete het deurgedring na die Gauteng-kampioenskappe wat op 8 en 9 Maart sal plaasvind:

Tiaan van Rensburg - 1500 m
Ethan Olivier - Driesprong
Welré Olivier - Driesprong
Armand Jansen - Verspring
Armand Pieterse - Gewigstoot & Diskus
Ruan Naudé - Diskus
Tiaan Jansen - Spiesgooi
Shannon-Lee Greyling - 800 m & 400 m
Elizke Visagie - Gewigstoot & Spiesgooi
Lee-Ann Mitchell - Gewigstoot & Diskus
Vianey Spamers - Gewigstoot
Carike Deyzel - Diskus & Hammergooi
Nicole Bester - Hammergooi

Baie geluk en sterkte met julle voorbereiding!


Geluk aan atlete wat D7-span gehaal het
o/17 Shane Davids 200m en 400m hekkies
o/17 Tiaan van Rensburg 800m en 1500m
o/19 Tiaan Jansen 800m en spiesgooi
o/19 Michael Pieters 1500m
o/19 Brandon Heyneke Hoogspring
o/19 Lou Roodt Hoogspring
o/17 Welré Olivier verspring en driesprong
o/19 Armand Jansen Verspring
o/15 Ethan Olivier Driesprong
o/17 Ryan Oberholzer Gewigstoot
o/17 Eduardo de Vittorio Gewigstoot
o/15 Ivan Brandt Diskus
o/19 Armand Pieters Diskus
o/19 Ruan Naude Diskus
o/15 Shannon-Lee Greyling 400m en 800m
o/19 Cameron van Greune 400m
o/17 Chiquita du Plessis 800m
o/19 Lara van Heerden 800m
o/19 Sharise Villoen 3000m
o/19 Marise de Villiers 100m hekkies
o/17 Sanzelle Strauss Hoogspring
o/19 Elizke Visagie Gewigstoot en spiesgooi
o/19 Lee-Ann Mitchell Gewigstoot en diskus
o/15 Vianey Spamers Gewigstoot
o/15 Nicole Bester Diskus
o/17 Carike Deyzel Diskus
o/19 Chantelle Vermaak Diskus
o/17 Caylene Joubert Spiesgooi


Krieketnuus

Daar sal Maandae tot Donderdae elke middag krieketoefening wees vir alle o/14- en o/15-krieketspelers. Gebruik die geleentheid om julle plekke te verseker in ons interne wedstryde wat binnekort begin. Ons wil graag die krieket verbeter en aan ons seuns speelgeleenthede bied – Albert Morkel.