Skoolklere is slegs by die skool se klerewinkel beskikbaar. Die winkel is in die Administrasie gebou geleë.

Somer

| ‘n Koningsblou romp of koningsblou langbroek.
| ‘n Naaswit kortmoubloes met oopslaankraag met skoolwapen.
| ‘n Koningsblou oortrektrui met skoolwapen.
| Kort blou kouse met twee beige strepies.
| Swart skoolskoene. “Babydolls” is toelaatbaar asook die toerygskoene met dun sole.
| ‘n Navy hotpant om onder romp te dra.

Winter

| ‘n Koningsblou langbroek of koningsblou rompie.
| ‘n Naaswit kortmoubloes met oopslaankraag.
| ‘n Skooldas is verpligtend.‘n Koningsblou trui met skoolwapen
| ‘n Koningsblou baadjie – “Blazer”.
| Lang swart kouse.
| Swart skoolskoene. “Babydolls” is toelaatbaar asook die toerygskoene met dun sole.
| Slegs die Algemene Raad en Matrieks dra wit hemde.

Vrydagdrag Somer

| Donkerblou Denim. Geen “skinny” denims nie.
| Slegs skool se Vrydaghemp.
| Geen oortrektrui mag oor Vrydaghemp gedra word nie.
| Leerders wat provinsiale kleure verwerf het mag dit Vrydae saam hul Vrydaghemp dra.
| Skoene: | Swart “ballet” skoene (met swart kouse of sonder enige kous) of “All star” tekkies (oorwegend swart of oorwegend wit) of Gewone sporttekkies. Geen neonveters – slegs swart of wit!


Vrydagdrag Winter

| Donkerblou Denim. Geen “skinny” denims nie.
| Slegs skool se vrydaghemp.
| Oortrektrui en trui mag oor vrydaghemp gedra word.
| Skool se sweetpak baadjie mag oor Vrydaghemp gedra word. (Word apart verkoop).
| Leerders wat provinsiale kleure verwerf het mag dit Vrydae saam hul Vrydaghemp dra.
| Skoene | “All star” tekkies (oorwegend swart of oorwegend wit) of Gewone sporttekkies. Geen neonveters – slegs swart of wit!

Somer

| ‘n Grys lang- of kortbroek met bypassende grys gordel. (Nie beskikbaar by klerewinkel).
| ‘n Naaswit kortmoubloes met oopslaankraag met skoolwapen.
| ‘n Koningsblou oortrektrui met skoolwapen.
| Grys kouse.
| Swart skoolskoene. Tekkietipe skoene ontoelaatbaar.

Winter

| ‘n Grys langbroek met bypassend grys gordel.
| ‘n Naaswit kortmoubloes met oopslaankraag.
| ‘n Skooldas is verpligtend.
| ‘n Koningsblou trui met skoolwapen
| ‘n Koningsblou baadjie – “Blazer”.
| Grys kouse.
| Swart skoolskoene. Tekkietipe skoene ontoelaatbaar.

Slegs die Algemene Raad en Matrieks dra wit hemde.

Vrydagdrag Somer

| Donkerblou Denim. Geen “skinny” denims nie.
| Slegs skool se Vrydaghemp.
| Geen oortrektrui mag oor Vrydaghemp gedra word nie.
| Leerders wat provinsiale kleure verwerf het mag dit Vrydae saam hul Vrydaghemp dra.
| Skoene | Swart “loafer” skoene of “All star” tekkies (oorwegend swart of oorwegend wit) of Gewone sporttekkies. Geen neonveters – slegs swart of wit!

Vrydagdrag Winter

| Donkerblou Denim. Geen “skinny” denims nie.
| Slegs skool se vrydaghemp.
| Oortrektrui en trui mag oor Vrydaghemp gedra word.
| Skool se sweetpak baadjie mag oor Vrydaghemp gedra word. (Word apart verkoop).
| Leerders wat provinsiale kleure verwerf het mag dit Vrydae saam hul vrydaghemp dra.
| Skoene | “All star” tekkies (oorwegend swart of oorwegend wit) of Gewone sporttekkies. Geen neonveters – slegs swart of wit!

Atletiek
| Atletiekhemp en kortbroek met logo.

Netbal
| Netbalhemp en blou oorslaanromp.

Hokkie
| Hokkiehemp en blou romp.

Tennis
| Amptelike tennisdrag (wit)

Sweetpak
| Slegs skoolsweetpak
Rugby
| ‘n Blou trui met jade strepe
| ‘n Blou broek
| Blou kouse

Rugby Eerste Span
| Blou en jade trui
| ‘n Blou broek
| Blou kouse met jade strepe

Krieket
| ‘n Wit hemp
| ‘n Wit langbroek
| Wit kouse
| Krieketskoene/seilskoene

NB: Op Maandae MOET alle leerders hul skoolbaadjie saam met hulle skooldrag dra, en slegs op Vrydae mag leerders provinsiale baadjies aantrek.


| Elke leerder is ‘n ambassadeur van die skool en moet daarom netjies en welvoeglik geklee wees.
| Wit kouse mag nie gedra word nie.
| Geen t-hemde of LO-klere mag onder skoolklere gedra word nie.
| Geen moue van truie of baadjies mag opgeskuif of opgerol word nie.
| Klere en skoene moet altyd netjies en skoon wees.