0
Ouerverteenwoordigers:
S. Bester
J.W. Coetzer
J.B. Greyling
M.A. Hamman
H. Maritz
F.C. Roets (Voorsitter)
S. Strauss
F. Van Wyk
D.L. Villoen

G.P. Visagie (Gekoöpteer)
Personeelverteenwoordigers:

Onderwysers
J. van Zyl
S. Schoeman (Adjunkhoof)
H. du Toit

Nie-Onderwys personeel

A.E. Poley (admin)

Leerderverteenwoordigers:
Maryse De Villiers
Armand Pieterse

Skoolhoof:
S.W. Rabie
Hoërskool Overvaal se beheerliggaam glo daaraan om die hoogste onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou, daarom is ons geaffilieer by FEDSAS. FEDSAS is dié nasionale organisasie wat skoolbeheerliggame verteenwoordig. Lees meer oor FEDSAS by http://www.fedsas.org.za/