Skip to product information
1 of 1

Hoërskool Overvaal

Duiwewedvlug Lootjie

Duiwewedvlug Lootjie

Regular price R 1,500.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,500.00 ZAR
Sale Sold out

Duiwewedvlug Lootjie

Ons is baie opgewonde om weer 'n duiwewedvlug-fondsinsamelingsprojek te loods vir 2024. 2021 was 'n reuse sukses en ons poog om hierdie jaar daarop te verbeter. Die GOEIE nuus is dat ons die lootjies goedkoper gemaak het hierdie jaar.

Ondersteun ons asseblief met hierdie projek en staan 'n kans om een van die GROOT kontantpryse te wen.

1ste Prys:  R50 000
2de Prys:   R20 000
3de Prys:   R10 000
View full details