Valie Skatkis
Wynveiling saam met "The Morning After Band"
Wynveiling saam met "The Morning After Band"
Couldn't load pickup availability
Wynveiling saam met "The Morning After Band"
🎉 Hoërskool Overvaal vier 45 jaar se trots en tradisie! 🎉
Ons nooi jou hartlik uit na 'n feesnaweek op 5 & 6 September ter viering van ons skool se 45ste bestaansjaar!
🍷 Vrydagaand, 5 September skop ons die feesvieringe af met ons gewilde wynveiling – ’n aand vol uitsoekwyne en briljante vermaak deur The Morning After Band! 🎶
As jy verlede jaar se wynveiling bygewoon het, weet jy dit is ’n aand wat jy nie wil mis nie… en as jy dit gemis het – nou's jou kans!
🪑 Tafels is baie beperk en verkoop vinnig uit – bespreek dus vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
👥 Hierdie is ’n spesiale aand vir oud-Valies én huidige Valies – kom kuier saam, herleef herinneringe en bou nuwe!
Share
