Alumni Ondersteunersklub

  • Donasies:  
    Donasies kan op die Alumnet aanlynportaal gedoen word.
    https://overvaal.alumnet.co.za/Shop

  • Borge:  
    Word 'n Overvaal Alumni borg.  Jou besigheid se logo en besonderhede kan op ons Alumnet webtuiste geplaas word.  Die koste vir so 'n borgskap is R2000 per jaar.
    https://overvaal.alumnet.co.za/Shop

  • Maandelikse of Jaarlikse Bydrae: 
    'n Minimum bedrag van R50 per maand of R600 per jaar OF 'n bedrag van jou keuse wat jy maandeliks of jaarliks wil bydra.  Stuur 'n epos na bemarking@hsovervaal.co.za OF stuur 'n whatsapp na 063 512 4370 indien jy wil gebruik maak van hierdie opsie.