Erekode

| Ons glo in die Drie-enige God.  Deur die geloof leef ons en sal ons lewe.

| Ons sal strewe om rein van hande en suiwer van hart altyd te waak en te werk.

| Ons sal ons ouers eer.

| Ons sal ons volkseie liefhê en daaraan bou met eerlikheid en opregtheid as uiterste hoekstene.

| Ons wil in vaderlandsbodem wortelskiet, op vaderlandsbodem groei en uit vaderlandsbodem vrugte dra.

| Met ons woorde en dade wil ons dankbaar-nederig ons voorgeslag eer en ons nageslag verryk.

| Vir die goeie naam van ons skool sal ons altyd groter offers bring.

| Joost Heystek