Toneel

Ligte, gordyne, aksie!

Hoërskool Overvaal spog elke tweede jaar op die verhoog met puik toneelproduksies.  Daar word twee tonele ingeskryf om meer leerders die geleentheid te bied om hul kreatiwiteit en talente te ontwikkel.

Die leerders neem aan die Vereeniging Kunsfees deel.

2023