Hokkie Fondsinsameling

Hokkie Fondsinsameling

🏑 HOKKIE FONDSINSAMELING 🏑

Ondersteun asseblief hierdie twee fondsinsamelingsgeleenthede vir ons hokkiespanne.  Alle fondse wat ingesamel word gaan direk na die toerfonds.

Kom ondersteun hulle asseblief en deel hierdie ook met vriende en familie. Saam kan ons 'n verskil maak!

#ValieTrots #ValieHokkie #ValieFondsinsameling

Back to blog