Skoolfonds


SKOOLGELDE

| Die onderstaande gelde is die skoolgelde soos bepaal vir 2026.  Die skoolgelde is R20 100 per jaar vir 2026.
  • R20 100.00 (R1 950 + R18 150) per jaar

| Die skool bied 'n vergunning om skoolfonds uiteengesit maandeliks af te betaal as volg:

  • R1 950.00 betaalbaar voor/op 15 Desember 2025 VERPLIGTEND vir ALLE ouers;
  • Maandelikse paaiement betaalbaar oor 11 (elf) maande met eerste betaling op 1 Februarie 2026 en laaste betaling op 1 Desember 2026

| Afslag op skoolgelde indien die volle skoolgelde betaal word voor of op 28 Februarie 2025:

  • R1 950.00 betaalbaar op 15 Desember 2025; en
    R16 335.00 betaalbaar op 28 Februarie 2026

| Die busgelde werk op 'n kaartjiestelsel ten bedrae van R18.00 per rit.  Kaartjies kan by die finansiële kantoor aangekoop word.

| Alle skooleiendom (boeke en toerusting) wat nie ingehandig word voor of op die dag wat die leerder(s) die laaste betrokke vak by die skool skryf nie, sal op rekening gehef word en betaalbaar wees.

 BANKBESONDERHEDE
Naam van Rekening:  Hoërskool Overvaal
Bank:  ABSA Tjek
Rekening nommer:  480391020
Takkode:  632005
Verw.Nr:  Leerder Naam en Van