Voordele
- Vorm deel van die voorkeurnetwerk van organisasies vir Hoërskool Overvaal.
- Voorkeur besprekings vir spesiale geleenthede en funksies by Overvaal.
- 10% Korting vir besprekings van fasiliteite op Overvaal perseel.
- Afslag op advertensiekoste van jou besigheid op ons weeklikse nuusbrief en Overvaal webtuiste.
- Jaarlikse alumni funksie.
- Die alumnibond is vir Artikel 18A geregistreer. U kan dus 'n belastingsvoordeel kry as u 'n bydrae maak.