Atletiek

Baie welkom by Valies se atletiekwebblad!

Organiseerder: 

Mnr. Carl Goss

Bestuurders:

Tegnies:  F. Van Wyk
Dogters:  H. Kennedy & M. Venter 
Seuns:    C. Sharp & S. Pistorius

Overvaal is Interhoër WENNERS van 2025!

Hoërskool Overvaal is Saterdag as algehele wenners van die VCC Interhoër gekroon!  Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons atlete!

Ons atlete stap weg met die volgende 14 toekennings:

🏆 Junior Victrix Ludorm Veld - Miané Steyl
🏆 Senior Victor Ludorm Veld - Vinaldo Spamers
🏆 Senior Victrix Ludorm Baan - Elizma du Preez
🏆 Senior Victrix Ludorm Veld - Mioné Frisby
🏆 Beste atleet (Dogters) - Suzaan Thierzen
🏆 Beste prestasie (Dogters) - Mioné Frisby 
🏆 Beste atleet in 3/4 items - Mioné Frisby
🏆 Wenners - Junior dogters
🏆 Wenners - Junior seuns
🏆 Wenners - Senior dogters
🏆 Wenners - Senior seuns
🏆  Wenspan Seuns
🏆  Wenspan Dogters
🏆 Persentieltrofee (194%)
🏆 BYEENKOMSWENNERS
🏆 SPANGEESTROFEE



ATLETIEKDATUMS 2026

Atletiekoefeninge vir leerders: Maandae tot Donderdae vanaf 14:00 tot 15:45. Sportbusse vertrek om 16:00

  • Interhoër 2024

  • Interhoër 2024

  • D7-Atlete

  • Gauteng-Atlete

  • BESTE SPRONGE DOGTERS

    Dané Albrecht

  • BESTE SPRONGE SEUNS

    Leon Phyfer

  • BESTE WORPE DOGTERS

    Mioné Frisby

  • BESTE WORPE SEUNS

    Hanro Human

1 of 4
  • DOGTERSATLEET 2024 - JUNIORS

    Miané Steyl

  • DOGTERSATLEET 2024 - SENIORS

    Mioné Frisby

  • SEUNSATLEET 2024 - JUNIORS

    Cameron van der Westhuizen

  • SEUNSATLEET 2024 - SENIORS

    Leon Phyfer

1 of 4
  • BESTE STAPPER - SEUNS

    Karabo Teatea

  • BESTE STAPPER - DOGTERS

    Lihani van der Westhuizen

  • BESTE NAELOPER - DOGTERS

    Bianca Olwagen

  • BESTE NAELOPER - SEUNS

    Gerhard Labuschagne

1 of 4
  • BESTE MIDDELAFSTAND - DOGTERS

    Zelné Bezuidenhout

  • BESTE MIDDELAFSTAND - SEUNS

    Keanu Currie

  • BESTE HEKKIES - DOGTERS

    Janneke Bierman

  • BESTE HEKKIES - SEUNS

    Drean Lubbe

1 of 4

Organiseerder

Mnr. Carl Goss