Welkom by Hoërskool Overvaal

Uit die Hoof se Kantoor!

| Baie sterkte aan die leerders met die eksamen wat Vrydag, 17 Mei 2024 begin.

| Geluk aan al die wintersportspanne wat die afgelope week goed presteer het.

| Kom asseblief u finansiële verpligtinge teenoor die skool getrou na.

Gedagte vir die week:

“'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop."- Spreuke 16:9