Collection: Interhoër 2024

Hoë Resolusie Interhoër foto's geneem deur Mej. Mia Marais

1. Kliek op die foto/s wat jy wil bestel. 
2. Plaas dit in jou mandjie.
3. Maak betaling.
4. Jy sal jou hoë resolusie foto/s via epos ontvang.
5. Alle fondse gaan direk aan die skool