Sportdag 9 Maart 2024
Share
Overvaal vs Alberton High
![]()
![]()
Wat 'n fantastiese sportdag was dit nie hierdie naweek nie! Ons spelers het met 'n ongelooflike passie op die veld gestaan en ons het gesamentlik 'n reeks puik resultate behaal! ![]()
Die energie en ywer wat ons spelers getoon het, was aansteeklik. Elke speler het hul hart en siel in elke wedstryd ingegooi, en dit het gelei tot die sukses van die dag!


