Inskrywings

Indien jy wil aansoek doen by Hoërskool Overvaal, kan jy vir Juf. Danelle Myburgh kontak per WHATSAPP IN KANTOORURE by 066 475 1668

Onthou dat ons namens jou die Departementele inskrywingsproses kan hanteer want #valieshelpgraag


Kliek op die onderstaande skakel om die inskrywingsvorm af te laai