Skip to product information
1 of 1

Valie Skatkis

Borg 'n Bankie

Borg 'n Bankie

Regular price R 2,000.00 ZAR
Regular price Sale price R 2,000.00 ZAR
Sale Sold out
Size

Borg 'n Bankie - Word deel van ons nalatenskap

Vier Overvaal se 45ste bestaansjaar deur jou merk op ons skool te laat! 🏫✨ Ons nooi ouers, oud-leerlinge, besighede en vriende van die skool uit om 'n bankie te borg vir slegs R2000.

Elke geborgde bankie sal ‘n gegraveerde plaatjie hê met jou of jou besigheid se naam – ‘n blywende herinnering aan jou bydrae tot ons skool se nalatenskap.

💙 Wees deel van iets spesiaals en help ons om ’n gemaklike, pragtige skoolterrein te skep!


 

View full details