Skip to product information
1 of 1

Valie Skatkis

Wen 'n Shadeport ter waarde van R10 000

Wen 'n Shadeport ter waarde van R10 000

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Size
Quantity

Wen 'n Shadeport ter waarde van R10 000

Ons loods ’n spesiale uitloting tydens die Franz & Van Wyk Kuieraand — en jy hoef nie teenwoordig te wees om te wen nie!

🏆 4 Pole Dome Shadeport (2 Car – 6m x 6m)
Volledige installasie ingesluit

🎟️ Kaartjiepryse:
R100 per kaartjie
3 vir R250
5 vir R400
10 vir R700

⚠️ Slegs beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar!

📍 Trekking vind plaas tydens die Franz & Van Wyk Kuieraand.
✔ Wenner hoef nie teenwoordig te wees nie.

🎫 Kaartjies kan aanlyn gekoop word, by Hanri Steyl in die bemarkingskantoor, of WhatsApp Hanri direk by 063 512 4370.

💙 Belegging in ons skool. Belegging in ons leerders.

Help asseblief om die woord te versprei


 

View full details