Skip to product information
1 of 1

Valie Skatkis

Massa-Reünie

Massa-Reünie

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out
Size

Kom kuier saam en herleef die lekker tye!

📅 Datum: Saterdag, 6 September 2025
🕒 Tyd: Vanaf 15:00 tot laat
💰 Koste: R180 per persoon, R100 Laerskool leerders, 6 jaar en jonger gratis 

👉 Sluit in: Spitbraai en heerlike bykosse
🍷 Bring asseblief jou eie drinkgoed en eetgerei

📍 Ligging: Op die rugbyveld – elke jaargroep sal hul eie gazebo/s hê om onder te kuier.

🎶 Wat om te verwag:

* Lekker musiek en ’n ontspanne atmosfeer

* Springkastele vir die kinders – bring die hele gesin saam!

* Skooltoere vir dié wat weer wil gaan afstof waar alles begin het

💬 Ons moedig elke jaargroep aan om hul eie groepie te vorm, te koördineer en dalk saam ’n gazebo of dekor te reël vir ekstra pret en saamkuier!

Dis die ideale geleentheid om ou vriende weer te sien, ou herinneringe te beleef en nuwes te maak. Moet dit nie misloop nie!

Kom ons maak van hierdie reünie ’n onvergeetlike een!

 




 

View full details